Blommeland Kleuterskool
Blommeland Kleuterskool, Creche en Naskool
Klein begin kan oorwin
Tel: 012 - 335 0539
e-Mail: info@blommeland.co.za
Begin / Home

Indeks / Index
Fotos / Photos
Fooie / Fees
Kontak / Contact
Padkaart / Map
Nuus / News

Skakels / Links
Baba en Kleuter
Kids News
SA Schools
Kleuters

Kleuterskool informasie

Die kleuterskool is op die gronde van die NG kerk Eloffsdal, Mayville, Pretoria. Vesorging is vanaf babas (2 maande) tot Graad R leerlinge (6 jaar).

Graad R leerlinge volg 'n TOD program wat verseker dat kinders skool gereed is. Die program sluit in die 8 leer areas - nl. Wiskunde, Tale, Natuurwetenskap, Kuns en Kultuur, Sosiale Wetenskap, Tegnologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskap, Lewens Orientering - geintegreeg in drie leer programme vir die grond vase - nl. Wiskundige geletterdheid, Letterkunde en Lewens vaardighede.

Laerskool kinders tot Graad 7 word opgetel by skole in die omgewing (Wonderboom Suid, Eben Swemmer, Mayville en Robert Hicks). Daar is toesig by die naskool terwyl hulle hul huiswerk doen. Naskool kinders kry middag ete.

Skool fooie sluit 2 etes per dag in. Buite muurse aktiwiteite is opsioneel en word op die skool gronde aangebied (Karate en krieket).
Gereelde kommunikasie met ouers verseker dat ouers altyd ophoogte is met hulle kind se vordering. Klasse word in twee tale aangebied (Afrikaans en Engels).

Ons is geregistreer by die Departement van Welsyn en Gesondheid asook by SAQA (South African Qualifications Authority).
U kan dus verseker wees dat ons alles in ons vermoe doen om u kind se veiligheid en gesondheid op die hoogste standaard te hou.


Skakel ons gerus vir meer besonderhede.                                                            In die nuus   Nuus storie
Blommeland Kleuterskool